Lakefield Akkommodasie by Ecotel Premier Lodge & Conference Centre | LekkeSlaap
+13
+13

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Netheid
4.2/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Adrian H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adrian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe area to stay.

The rooms can be fitted with bar fridges.The receptionist was very unfriendly. The braai area can be upgraded because we pay R150 to use it and it's in a poor pathetic state. Proper braai utensils must be supplied from Ecotel.

Celest T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Celest T
Gesin met tieners

Voldoende vir slaapplek vir een aand.

Die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Sleutel in die hand gestop en gesê dis op die boonste vloer. Geen aanwysings. Het nie gesê hoe ingang/uitgang werk nie. Ons moes dit self uitwerk. Kamers was skoon en netjies, maar instandhouding lyk of dit agterweë gelaat word. Ander gaste het dwarsdeur die nag geraas op die stoepe en in die kamer langsaan. Ek kan nie hierdie plek vir enige iemand aanbeveel nie.

Hercules T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hercules T

Teleurstellend.

Vir 3 nagte was daar geen warm water. Aand 3 was daar geen water en geen elektrisiteit. Die ontbyt is ook nie waarde vir geld nie. Die kamers en omgewing is wel in 'n uitstekende toestand en baie skoon.

Shanine M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine M
Gesin met tieners

Value for money.

Thank you for the hospitality, great service and clean comfortable rooms. We had a lovely stay until the the drunken guests booked in Saturday and started partying, screaming until 02h30 in the morning. You really need to get these guests under control, bottles in the pool the next morning, weaves lying around, Grandpa powder papers everywhere and when we checked out on Sunday morning they were lying fast asleep in their rooms, go figure. Otherwise 5 star service - thanks!

Jaques B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very bad service and staff.

Will not recommend this place to anyone. Services was absolutely poor and staff is very bad. Will never go there again.

Alicetine N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicetine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was awesome, sal dit aan enige aanbeveel, thumbs up!

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre's terugvoer

Dear Alicetine,

Thank you for the great review you've made after your experience with us. We are looking forward to welcoming you again at Ecotel.

Regards,
Ecotel Premier Lodge and Cnference Centre

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Cindy N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy N

Netjies maar raserig.

Die verblyf was netjies en voldoende vir 1 aand se verblyf, maar ongelukkig was daar gaste wat hul nie aan reëls gesteur het nie. Daar het gaste by die swembad gekuier en hulle was raserig tot na 12 uur in die nag. Ek moes die ontvangs telkemale bel om hulle stil te maak, maar dit het nie eers gehelp nie.

Roan G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir 'n nag se verblyf.

Die verblyf was goed. Enigste negatiewe was dat die ander gaste daardie aand gedrink het en hulle was baie lawaaierig.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Sufficient for a night's stay.

Stay was fine. Only negative was that other guests were drinking that night and they were very noisy.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Hannelie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met tieners

Pragtig en netjies, baie vriendelik!

Vriendelike personeel, baie netjies!

Tessa V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V
Saam met vriende

Baie lekker dankie.

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring, die mense was so nice en regtig baie goed met ons.

Cherie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cherie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging - nie noodwendig verwelkomend nie.

Die verwelkomingspersoneel was nie baie vriendelik nie. Ons is na 'n kamer geneem, maar die persoon het nie eers seker gemaak dat ons weet hoe die sleutels werk nie. (Die kaartslotte werk nie en die deure sluit teen 'n snaakse helling oop - glad nie soos normale voordeure nie.) Die A/C was op 32 grade gesit - hopeloos te warm. Die een venster in die badkamer kon nie behoorlik toemaak nie wat 'n koue trek in die kamer veroorsaak het. Daar was 2 koffiebekers, maar net 1 glas in 'n kamer vir 2 mense. Die hangkas is geweldig klein en nie groot genoeg vir 2 mense se klere nie, veral omdat die komberse ook daar gestoor word en plek opneem. Daar was geen seep of shampoo nie - iets wat 'n lodge/hotel gewoonlik in kleinmaat verskaf. Slegs handewasseep. Daar was geen ekstra toiletpapier nie - jy moet wag vir room service. Die duvet was ook nie ordentlik opgemaak nie. Ons moes dit self verder in die oortreksel sit aangesien dit uitgehang het. Alles is wel aan die dagpersoneel gerapporteer. Ons het laataand ingebook en die liggies aan die kant van die trappe wat lei na die tweede verdieping het nie gewerk nie. Dit kan dit moeilik maak vir mense wat sukkel om in die aand te sien waar om te loop. Die ligging is goed en naby lekker restaurante.

Suzette M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Netjiese, gemaklike verblyf wat nog ag slaan op hulpvaardigheid.

Ons behoefte was een nag bekostigbare oorslaap op skoon wit linne, met koffie en tee in kamer naby Oliver Tambo Lughawe. Ons het gekry wat ons gehoop het en sal hulle aanbeveel vir persone met soortgelyke behoeftes.

Hardo P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hardo P
Saam met vriende

Acceptable for a short stay.

Our biggest problem was 3 rooms of unruly, loud, and inconsiderate guests, making noise past 1:30 am and then again at 6:30 am. Despite our reporting of them the noise continued. The apartments needed some handyman attention: Toweling rack was loose and fell off. Basin tap sprayed out at the slightest opening thereof, drain pipe under basin leaking profusely, underneath of toilet seat was disintegrating, no handles on sliding door to bathroom. When we arrived back at midnight after a night out, the gate was wide open - anyone could have walked in!

Julia L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julia L

Not really, we had to pay for things not paid at other B&B.

No kettle and cups in the room. Had to pay for cup of tea which I enjoy lastly at night and first in the morning. Also had to pay for breakfast. Otherwise, its beautiful.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre's terugvoer

Dear Madam
We thank you for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider, we also thank you for the review.
We appreciate your concerns and thank you for bringing this to our attention. We always try to strive on offering best service to our customers and pardon us for not informing you that breakfast wasn't inclusive in the room price. We sincerely apologise.
Should you wish for us to accommodate you in future, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your service.
Thanking you
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Marelize N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N
Gesin met tieners

Great value for money!

Very friendly staff. Nice and quiet atmosphere. Very clean. Beautiful garden and pool area.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre's terugvoer

Dear Madam,
Thank you very much for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider. And thank you also for the positive response regarding your stay with us, it was a pleasure hosting you.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your disposal.
We hope to welcome you again at Ecotel.

Thanking you,
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Nadia V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met vriende

Baie vriendlike omgewing en rustig.

Hou baie van die plek. Netjies en rustig.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre's terugvoer

Dear Venter
Thank you very much for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider, thank you very much for your positive response, We appreciate it very much.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your disposal.
We hope to welcome you again soon.at Ecotel.

Kind regards
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Rene J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Ecotel is bekostigbaar, skoon en veilig. Ek sal wel wil voorstel om 'n koffietjie in die kamer te los vir die oggend wanneer jy wakker word om te drink terwyl jy besig is om reg te maak vir ontbyt.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat jy 'n aangename verblyf geniet het en sien uit daarna om te u terug te verwelkom in die nabye toekoms. Jou voorstel is geneem en ons sal kyk na dit .
Baie dankie & Groete
Phindile

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Vanaf R579
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R579
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R579
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNzAxZjlhLTZhMTgtNGQxMS04ODRhLWI2NDJiN2E0MjVlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R579  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.1864199 28.28531
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za