LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Edelweiss B&B | LekkeSlaap
+23

Edelweiss B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 35 resensies vir Edelweiss B&B
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lara K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara K
Gesin met klein kinders

Goed geleë langs die N1 op pad Kaap toe en maklik bereikbaar. Goeie oornagstop.

Die gasvrou het vinnig reageer op die verblyf navrae en was beskikbaar met aankoms en het melk, koffie, tee en suiker verskaf. Aloe huisie was netjies en skoon met genoeg plek vir twee grootmense en twee kinders. Kombuisie was toegerus met die nodige vir 'n oornagstop. Ons twee hondjies was welkom.

Wynand E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagakkommodasie was aanvaarbaar.

Dit was OK. Bed moet vervang word. Bietjie oud.

Lorna C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna C
Enkelreisiger

Disappointing.

Sliding door did not close properly and had to be left unlocked.

Frieda M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frieda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm gewees.

Lugreëling was buite werking en dit was verskriklik warm. Baie lekker ontbyt.

Sj D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, dankie.

Baie gerieflik, dankie.

Johan B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed.

Friendly host, relaxed in the garden with an evening braai and beautiful stars.

Jurjen S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurjen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed ontvang. Die res gemiddeld.

Dis 'n B&B, maar sonder ontbyt. Die vorige gaste het die skuifdeur beskadig. Daar is 'n nutsman ingeroep, die herstelwerk was slegs gedeeltelik suksesvol. Het met 'n oop deur geslaap, maar die omgewing is veilig. Alles gemiddeld.

Henk B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met vriende

Vriendelike diens en ontvangs.

Puik, bekostigbare oornag-akkommodasie. Skoon, gerieflik en baie veilig. Sal Edelweiss vir seker aanbeveel.

Boudier C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boudier C
Gesin met tieners

Bekostigbaar

Bekostigbare verblyf, al die nodige toebehore vir selfsorg. Lekker gebraai.

Tracy W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Alles was soos ons dit wou hê.

Leslie W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie W
Enkelreisiger

Clean, but shabby. However, the rate charged was low.

Very reasonable cost made facilities acceptable.

Adele F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie skoon en goeie akkommodasie.

Lia C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie goeie diens ontvang!

Edelweiss B&B's terugvoer

Baie dankie, Lia.

Edelweiss B&B
Joe V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onprofessioneel, ongerieflik, geen waarde vir geld.

Geen ontbyt, al was dit so geadverteer. Jong skoolseun alleen gelos by gastehuis. Kan nie gaste ontvang nie. Het ook nie die kamer gekry wat bespreek is nie. My advies, moet nie u geld hier mors nie. Akkommodasie was nie skoon nie, hare oral in badkamers.

Sharon V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Enkelreisiger

Great overnight travel stay.

A really easy and comfortable stop off while travelling across country. Lovely, comfortable and clean. Reasonably priced and very conveniently located.

Edelweiss B&B's terugvoer

Thank you for the positive review. You are welcome back at any time to visit again.

Edelweiss B&B
Lynette P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A friendly welcome. Spacious and neat accommodation.

Debbie is a friendly host who made us feel welcome. The house we were given was very spacious. Neat, clean & quiet. Will return.

Edelweiss B&B's terugvoer

Thank you, you are most welcome.

Edelweiss B&B
Shirley R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, maar voldoende.

Ontvangs was ongemaklik aangesien 'n jong seun opleiding gekry het hoe om die gaste te ontvang. Ons rekening was ook nie op datum nie al het ons maande terug al via die webtuiste betaal het en die finale bedrag verlang was volgens ontvangs. Die blyplek is netjies en skoon, maar kort bietjie opknapping, soos bv. die tydskrifte van 2013 kan regtig weggegooi word. Dit sou ook darem lekker gewees het om bietjie melk, koffie en suiker te gehad het net om rustig 'n koffie te kan drink na die lang pad.

Andries B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andries B
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend, ons is nie geplaas in die eenheid waarvoor ons bespreek en voor betaal het nie en die gasvrou was ook nie beskikbaar by ons aankoms nie.

Ongelukkig baie swak. Ons het nie die eenheid gekry waarvoor ons betaal het nie en die gasvrou, Debbie, was ook nie beskikbaar met ons aankoms nie, ons het haar nooit gesien nie. Ons is deur 'n jong seun (10/11 jaar oud) ontvang en geplaas. Baie oulike seun en baie behulpsaam, maar al wat hy ons kon vertel is dat Debbie sy Ouma is. Die plek is regtig nie op standaard nie en ons moes onder andere eers die kombuistoerusting weer was om dit te kon gebruik, omdat die vorige gaste dit vuil gebêre het. Ek het foto's beskikbaar van die swakhede/tekortkominge. Die indruk is gelaat dat Edelweiss soveel moontlik mense in druk in al wat 'n plekkie is om maksimum geld uit toeriste te maak. Ons is ook vooraf ingelig dat hulle geen kaarte vir betaling aanvaar nie, slegs kontant en niemand werk meer met kontant nie omdat dit 'n groot risiko is, behalwe die waaghalsige wat met SARS wil bots. Ons kon darem wel op versoek 'n EFT doen.

Gert V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar warm.

Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt die oggend. Baie warm by aankoms, lugversorging amper 'n noodsaaklikheid.

Riekie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a very nice stay.

Everything was in place and clean.

Henri B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henri B
Gesin met tieners

Onmoontlik om met eienaar/bestuur te kommunikeer.

Ons het vroeër opgedaag as beplan (12:00) en het na Edelwieiss gastehuis gegaan om te verneem of dit moontlik sou wees om vroeër in te trek. Ek het die voordeurklokkie 3 keer gelui sonder enige reaksie en die selfoonnommer soos verskaf 3 keer geskakel, met slegs 'n stemboodskap wat opgekom het. Ons het toe besluit om eers 'n paar inkopies te gaan doen en brandstof in te gooi. Teen 13:00 het ons weer 3 keer geskakel, weer na die gastehuis gery en steeds geen reaksie gekry nie. Dit was besonder warm by Gariepdam dié betrokke dag en ons het toe besluit om liewer die oorbly-opsie op te gee en deur te ry Pretoria toe.Ek is terdeë bewus daarvan dat die okkupasietyd vanaf 14:00 is, maar die minste wat ek verwag is dat dit moontlik sal wees om met die eienaar/bestuur te kan kommunikeer en daaroor onderhandel, wat nie moontlik was by Edelweiss nie. Ek verwag nie 'n terugbetaling nie, maar ek voel hulle swak diens t.o.v. gebrekkige, nee, afwesige, kommunikasie moet uitgewys word.

Clive C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clive C
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Net baie warm anders was dit baie lekker.

Swp D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Swp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ontvangs en verblyf was was reg vir prys.

Louis G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Enkelreisiger

Uitstekende gasvryheid en ideale plek om oor te slaap.

Debbie, die eienaar, was baie vriendelik en gasvry. Ons het saam gaan uiteet by 'n oord naby die Oranje-rivier. Ek is dankbaar dat ek so 'n lekker ruskans kon hê met sulke vriendelike, ingeligte mense. O ja, uitstekende ontbyt.

Willem Johannes V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Johannes V
Enkelreisiger

Vriendelike mense en 'n uitstekende ontbyt.

Sien sterre.

Maryke B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Gesin met tieners

Voldoende.

Netjies met die nodige geriewe. Veilige parkering.

Mark S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Gesin met tieners

Good value for money.

Clean accommodation, friendly host and a good breakfast.

Glynes F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir 'n oornagplekkie halfpad tussen Knysna en Johannesburg.

Ons het lekker geslaap en gerus by Edelweiss. Dis gerieflik genoeg vir 'n oornag net om jou kop neer te sit na 'n lang rit. Sou lekker gewees het om bietjie TV te kyk, maar nie 'n "deal breaker" nie.

Katherine J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine J
Saam met vriende

Edelweiss B&B is a great overnight stop when travelling between the Cape and Gauteng.

Edelweiss B&B is a great overnight stop when travelling between the Cape and Gauteng.

Danie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Lekker rustig gebly sonder enige steurings en tuis gevoel

Ons is baie vriendelik ontvang, die intekenproses vinnig afgehandel, kamers is saam nagegaan om te bepaal of ons tevrede is en daarna uitgelos na 'n kort gesprek oor fasiliteite in die omgewing. Die geriewe is goeie waarde vir geld asook die lekker ontbyt die volgende oggend.

Edelweiss B&B's terugvoer

Baie Dankie, ons het groot waardering vir vriendelike gaste wat by ons oorbly.

Ons sal altyd poog om te verander en verbeter.

Edelweiss B&B
Julia H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodating and friendly.

Lovely friendly and welcoming ladies. The room had everything we needed and the breakfast was a perfect variety and start to our day. Thank you.

Edelweiss B&B's terugvoer

Thank you for choosing Edelweiss B&B as your stop-over place, hope we will see you again on your next trip.

Edelweiss B&B
Marisa K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K
Enkelreisiger

Net genoeg vir die lang pad.

Netjies met die nodige geriewe. Veilige parkering.

Elzabe K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elzabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Mosselbaai toe.

Die huis het nie vars geruik nie en die beddegoed was beslis nie skoon nie. Die ysblokkies in die yskas is baie lank terug daar geplaas. Sal nie weer van die huis gebruik maak vir oornagverblyf nie.

Edelweiss B&B's terugvoer

Daar is nie 'n manier dat lakens nie skoon was nie, ons laat nooit lakens op n bed bly waar ander geslaap het nie. Die plek kon dalk vir 'n tyd nie gebruik gewees het nie, vandaar moontlik 'n reuk van 'n plek wat toestaan, asook die ysbakkies wat lank staan.

Edelweiss B&B
Hilton R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton R
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Persoonlike aandag deur eienaars was goed. Eenheid was netjies en skoon en goed toegerus.

Kotie W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, rustige area.

Redelike goeie verblyf, rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

Edelweiss B&B's terugvoer

Desember is maar 'n baie besige tyd, en dis nie altyd moontlik om aan almal persoonlike aandag te gee nie. Maar wees verseker van ons konstante toegewydheid om die gerief van ons gaste te verseker. Daar word nou nuwe lugreelaars ge-installer om die volgende somer meer draaglik te maak.

Edelweiss B&B
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Rooibekkie Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!