Kleine Eden
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawnview-singel 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleine Eden is 'n bekoorlike semi-selfsorgeenheid in Paradise Beach, sowat 350 m vanaf die ongerepte kus. Dit grens aan die eienaar se vakansiehuis, maar het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n paartjie.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, kas, laaikas, TV en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toeegrus. Daar is ook 'n etenstafel en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek agter 'n hek. Die eenheid is naby verskeie restaurante en geriefswinkels geleë, asook plekke vir stap, perdry, reksprong, kajakvaar, visvang en sandplankry.
Slaapplek
’n Bespreking by Kleine Eden sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Madeleine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 8
Ligging
- Dawnview-singel 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Kleine Eden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawnview-singel 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom