Eden Dunes 58
Opsomming van Resensie
Marietha V - Nov 2020
Gemiddeld
Ontspannend.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Isak B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie goeie ligging. Mooi see-uitsig. Lekker gerus.
Lianka V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop julle kom kuier sommer gou.
Fransie B - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was uitstekend en baie lekker.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lizette
Maryke K - Des 2019
Gemiddeld
So lekker gekuier.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gou weer!!!
Ansie S - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik!
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die positieve terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom sommer gou weer.
Vicky D - Des 2019
Gemiddeld
Stressvol met die verbeterings aan die eenheid onder ons.
Lees meerEden Dunes 58's terugvoer
Liewe Vicky, ek is jammer oor jou ondervinding.
Aangesien hierdie private eenhede is, is dit buite ons beheer. Ons het ook nie geweet dat hulle aan die eenheid gaan werk nie. Ek weet ook nie waarom daar geen water was nie.
Na ons n klagte Sondag ontvang het, het hulle die Kontrakteur gebel en die geraas het gestop. Verder is hierdie n self sorg eenheid. Die dame bied die Skoonmaak Dienste aan as enige iemand sou belangstel.
Ek weet ook dat die konstante loadshedding en die reën weer, dit verder vir julle onaangenaam gemaak het. Ons het wel 4 dae ekstra aangebied om vir die ongerief te probeer opmaak, maar volgens Alba het julle nie daarin belangstel nie.
Groete,
Lizette
Gerrit B - Sep 2019
Gemiddeld
Perfek vir 'n gesin! Baie goed ingerig.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Charmaine B - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was die beste keuse vir ons wittebrood, veilig en asemrowend.
Eden Dunes 58's terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Pierre W - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gerus in 'n baie netjiese eenheid, perfek geleë.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie bly julle het lekker gerus. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan B - Jun 2019
Gemiddeld
Puik, naby alles waar jy wil wees.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. So bly julle het dit geniet.
Peter V - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik, het die uitsig en swembad baie geniet.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Annatjie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker, uitsig oor see asemrowend, netjies en skoon plekkie.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer!
Brandon V - Des 2018
Gemiddeld
Goeie uitsig en 'n heerlike atmosfeer.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit en ek hoop julle kom kuier weer.
Yolandi D - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was vir ons 'n belewenis en sal definitief weer kom. Is mal oor Eden Dunes 58.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Is so bly julle het dit geniet. Sien daarna uit dat julle weer kom kuier.
Cheryl B - Okt 2018
Gemiddeld
Great place with wonderful views. Close to all amenities.
Eden Dunes 58's terugvoer
Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Keith S - Sep 2018
Gemiddeld
Modern, well-equipped unit in perfect location with sea view.
Eden Dunes 58's terugvoer
Thank you for the feedback. Hope that you will visit us soon again.
Belinda L - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en goeie diens.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Pierre D - Aug 2018
Gemiddeld
Lekker.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. As ons enigeiets kan doen om dit vir julle beter te kan maak, sal ons terugvoering waardeer.
Marie D - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustig en naby plekke.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Hulle het wel in Desember lewensredders op die strand. Hoop julle kom kuier gou weer.
Christo I - Aug 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en 'n pragtige uitsig gehad.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer te sien.
Elsabe W - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Corrie W - Apr 2018
Gemiddeld
I enjoy my stay in Eden Dunes 58.
Thea S - Mrt 2018
Gemiddeld
Die mees toegeruste vakansie woonstel ooit!
Lees meerEden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is baie bly julle het die tydjie daar geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Freddie W - Jan 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik met uitstekende see-uitsig!
Martie V - Okt 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en diens, het baie lekker gebly by die eenheid.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer vir ons kuier.
Groete,
Lizette
Jolandie V - Okt 2017
Gemiddeld
Als was 100%, het dit baie geniet, plekkie was perfek.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Kate P - Jun 2017
Gemiddeld
Uitstekend lekker.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle weer gou.
Johan S - Jun 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die mooi verslaggie. Ons is bly julle het die tydjie geniet en ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Lizette
Hanti E - Mei 2017
Gemiddeld
Fantastico, kan nie wag om weer te gaan kuier nie.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die verslag. Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier. Julle is welkom om enige aanbevelings vir my te stuur sodat ons, ons diens kan verbeter.
Lizette
Lelanie P - Des 2016
Gemiddeld
Dit is sentraal geleë maar tog 'n rustige atmosfeer.
Eden Dunes 58's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop Ons sien julle gou weer.
Wally V - Jul 2016
Gemiddeld
Great.
Eden Dunes 58's terugvoer
Thanks Wally. We really appreciate it.
Richard V - Jul 2016
Gemiddeld
Baie goeie area, goed geleë.
Eden Dunes 58's terugvoer
Dankie Richard, ons hoop om julle gou weer te sien.
Devan K - Feb 2016
Gemiddeld
Everything I expected and more ... great sea views and extremely tranquil.
Shane W - Okt 2015
Gemiddeld
Alles in plek, netjies gemerk, geen see-reuk as jy inkom nie.
Elmien G - Jul 2015
Gemiddeld
Pragtige toegeruste woonstel en 'n heerlike ondervinding.
Suzanne V - Jul 2015
Gemiddeld
Very nice, see you soon!
Jenni B - Mei 2015
Gemiddeld
Eden Dunes exceed all my expectations.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyers-straat, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom