Eden Dunes 58
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyers Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R920 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden Dunes is 'n woonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is agter Shelly Mall geleë en bied see-uitsigte vanuit die woonstel.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is ingerig met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer bevat 2 rugleuningstoele, 'n tweesitplekbank en 'n platskerm-slim-TV. WiFi is beskikbaar, en DStv kan teen 'n addisionele daaglikse koste gereël word. Die sitkamer maak oop na 'n oordekte balkon met buitemeubels.
Die eiendom bied direkte toegang tot die strand en getypoel deur 'n voetgangerhek. Plaaslike besienswaardighede soos rotsvisvangplekke, die skibootklub, teaters, winkelsentrums en restaurante is binne 250 meter van die kompleks geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Albert Meyers Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 58 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyers Street, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang