+34

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die parkeerplek vir sleepwaentjies en bote moet vooraf bespreek word.

Jy sal op die oggend van inklok-tyd jou hekkode ontvang.

Die breekskadedeposito moet 5 dae voor inklok in die eienaar se rekening betaal word. Die breekskadedeposito sal binne 'n week in jou rekening terugbetaal word, nadat die agent die eenheid vir enige skade of verlore artikels ondersoek het. Gaste moet hul bankrekening aan ons agent verskaf.

Ons agent sal gaste met aankoms verwelkom, die kompleks wys en die sleutels voorsien.

Let asb. dat nie meer as 8 gaste mag bespreek nie en sal gemonitor word.

Ons eenheid is 'n rook verbode area en geen troeteldiere of partytjies word toegelaat nie. Indien geraas buite rede is, sal die kompleks sekuriteit ingryp, indien gaste steeds versuim om die reëls na te kom, sal gaste uitgesit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993ab5ab467d87b9e9bdaf65d5a4e153245b3e1cb455c516e412373b7fdaf6b643aaab179790ef3ed20888b079072164596d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.808618491208 30.411759145122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang