Eden on the Bay 150
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden on the Bay 150 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand, Kaapstad en is ideaal vir 'n gerieflike strandvakansie.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim, oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek voor 'n TV. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar vir gaste wat moet werk.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n lieflike plek is vir 'n oggendkoffie.
Bloubergstrand bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite, soos visvang, branderplankry, stap op die strand, plaaslike winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on the Bay 150 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap