LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden On The Bay 172 | LekkeSlaap
+25

Eden On The Bay 172

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comorant-laan , Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 353 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 172 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay in Big Bay geleë is. Die area is perfek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Die goue strand by Big Bay is 'n fantastiese plek vir watersport soos windplankry en branderplankry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in die omtrek geniet kan word.

Eden on the Bay kyk uit oor Big Bay se strand met sy pragtige uitsig op Tafelberg. Die kompleks bied restaurants, wegneemeetplekke en verskeie ander winkels.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede gastebadkamer is ingerig met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitarea 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n etenstafel, 4 stoele en braaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks het ook 24-uur sekuriteit en toegangsbeheer en veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden On The Bay 172 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Eden On The Bay 172
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Comorant-laan , Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 172 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 353
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 353
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comorant-laan , Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYTdlYjA0LWVjYWUtNDUwNy1hZjIxLWUwZGQyMzQ5NmIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 353  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.791566512506 18.457539528608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!