4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Estate Boulevard, Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden On The Bay 172 is 'n selfsorgwoonstel in die leefstylkompleks Eden on the Bay, Big Bay. Die area is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende gebied besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windsurf en vlieërbranderry, terwyl ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies en eet in die nabyheid geniet kan word.
Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat uitkyk oor Big Bay-strand met sy pragtige uitsig op Tafelberg. Die kompleks bied ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met DStv het.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n buite-eetkamertafel, 4 stoele en braaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkering word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden On The Bay 172 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Estate Boulevard, Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang