Eden On The Bay 174B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden On The Bay 174B is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt van Bloubergstrand geleë is. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, het gaste direkte toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kruideniers-, geriefs en klerewinkels, asook unieke kuns- en dekorwinkels.
Hierdie pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie spasie lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand en 'n buiteluggimnasium.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 789
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang