Eden on the Bay 202

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal naby die strand en net 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die solder. Die badkamers het elk 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, 'n oond en ander toebehore toegerus. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks het kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante, 'n kroeg, winkels en 'n Pick n Pay. Dit is sowat 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false