Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay Penthouse 217

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 87

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Eden on the Bay Penthouse 217
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dylan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapkamer kort aandag.

2 enkel "bunkbeds" nie king size nie. Matras en kussings kort aandag. Ligging goed. Geraas op dak en badkamer se waaier skakel nie af nie, heel nag geraas. Beddegoed oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Good morning, thank you for your review.
It is best to call us immediately, so we can give the problems immediate attention for you.
We are looking into the problem immediately.
Please accept our apologies for any inconvenience caused.
Take care.
Regards,
Liz Erasmus

Eden on the Bay Penthouse 217
Toheerah L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toheerah L
Saam met vriende

Loved it!

We enjoyed our stay. It was beautiful, the scenery was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer asook die vakansie was lekker!

Met ons aankoms het die dame wat die besprekings hanteer, nie bewus ons het bespreek tot 22-03-22 nie. Saterdag (19e) en Sondag (20e) was daar 'n dame wat wil weet of ons al uitgeboek het. Die beddens se matrasse is nie op standaard nie. Die kwilt (wat oor die bed is) het brandmerke op. Die handdoekreling bo die bad is los. Dis dalk nie my plek om dit te noem nie, maar dit wil my voorkom dat mense die penthouse gebruik sonder die eienaar se wete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Wonderlike weer, verblyf was heerlik naby aan alles (restaurante en winkels).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Thanks for our lovely review.

Eden on the Bay Penthouse 217
Christiaan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan H
Gesin met klein kinders

Regtig lekker plek om oor te bly naby aan die see en winkels.

Hier is regtig 'n lekker plek om oor te bly wat naby aan die see is en enige winkels wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig. slaapkamer is net baie klein vir 'n groot bed, min ruimte.

Enigste klagte: Die TV kon vooraf gekontroleer en ingestel gewees het, want ons kon nie die TV se Netflix gestel kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junilla P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie vir spesiale wegbreek.

Baie dankie aan Liz vir die lekker kuier by Eden on the Bay Penthouse 217. Die plek was netjies skoon en goed toegerus met als wat ons nodig gehad het. Dit is loopafstand vanaf winkels en eetplekke wat vir ons baie gerieflik was. Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Thank you for your wonderful review.

Eden on the Bay Penthouse 217
Johan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie by die see

Die eenheid was baie skoon gewees en dit is presies wat ons wou gehad het vir so 'n kort tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en netjies.

Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly. Dit is waarde vir geld. Goed geleë, almal is vriendelik en weet wat hulle doen. Mag julle na die siekte baie besoekers ontvang en goeie besigheid doen want julle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vivian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie onprakties.

Die plek is nie toegerus met al die benodighede in die kombuis nie soos deksels vir die panne, daar is nie 'n rasper, bakke of tafeldoek nie. Die mop is stukkend en geen emmer so jy kan nie die vloer was nie. Geen skoppie vir vee nie. Stoof is regtig nie gebruikersvriendelik nie. Die sitkamerbanke is vol kolle en deurgesit. Die veronderstelde groot dubbelbed in slaapkamer is twee houtdriekwartbeddens wat langs mekaar geskuif is. Vir 'n paartjie wat langs mekaar slaap kloof die beddens as jy slaap. Die bed is ook te lank, want die spasie tussen die bed en kaste is so nou jy kan nie regtig die kaste oopmaak nie. Die kasdeure maak konsertinamanier oop en telkens knyp jy jou vingers as gevolg van die die min spasie. Die dame het gesê hulle kom skoonmaak elke tweede dag met vars handdoeke. Een keer gebeur. Dan daar was onaardse geluid wat die dak gemaak het wanneer die wind waai so ons slaap was min. Het dit onder hul aandag gebring. Hulle het gesê hulle sal daarna laat kyk, ons moet net rustig raak. Ek glo die plek het potensiaal maar hulle sal moet meer doen as hul ordentlike gaste terug wil lok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Baie dankie vir julle eerlikheid en pragtige resensie.
Wens al ons gaste was so bedagsaam soos julle.
Dankie vir al die punte wat julle uit gelig het, sal werk daaraan doen.
Volgende besoek sal alles in plek wees.
Groete
Liz Erasmus

Eden on the Bay Penthouse 217
Jaco M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Middelmatig.

Eden on the bay het baie eenhede, en sonder 'n kaart is dit baie moeilik om jou eenheid te kry. Daar is geen ontvangs, geen bord met uitleg van eenhede nie. Na 'n lang gesoek het ons die eenheid gekry. En was glad nie beïndruk met die netheid nie. Gegewe dat ons in 'n tyd van Covid is sou ek verwag het dat daar ekstra klem op sanitasie behoort te wees. Dit was duidelik dat geen moeite gedoen is om plek skoon te maak nie. Daar was hare in die badkamer en tot selfs in die bed. Die balkon was vol duiwemis. Kamer is so klein dat die kasdeure in 2 moet vou om te kan oop maak. Daar is baie min spasie om die bed, en maak dit baie moeilik om te beweeg. Die sitkamer is mooi groot, en kombui geriewe is genoegsaam. TV is groot met multimedia-boks vir Netflix en baie stroomdienste. Goeie internet en WiFi-spoed. Liging is goed en uitsig mooi opdie strand. Algeheel 'n goeie setup, net jammer dis versuur met swak huisskoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Dear Jaco, We met you and unlocked for you. Our guests call us if we can improve the service we offer, if only you called us we would have come and improved your stay. Communication is very important.
We are grateful for pointing out this to us, we definitely will look into the matter.
Kind regards
Liz erasmus
Manager

Eden on the Bay Penthouse 217
Demi-ann V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was hemels. 'n Lekker wegbreek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar nie onvergeetlik nie.

Die eenheid is baie sentraal geleë in Bloubergstrand met maklike toegang tot restaurante, 'n supermark en die strand. Gratis parkering is beskikbaar, maar daar is geen sekuriteitsbeheer oor voertuie wat uitgaan nie. Die eenheid is netjies met 'n klein balkon wat mens 'n gedeeltelike uitsig oor die strand en see bied. Sorg met die skoonmaak van die woonstel voor nuwe gaste opdaag kan dalk verskerp word. Die kombuis se wasbak was effe verstop en mos warm water gebruik om die vetterige aanpaksel in die wasbak uitlaat weg te spoel. Die asblik se deksel was vuil en daar was lang hare op die beddegoed. Daar is 'n wonderlike groot bed in die slaapkamer wat ongelukkig mens se beweging in die slaapkamer baie bemoeilik, veral as mens toegang tot die ingeboude kaste wil hê. Daar is gaan DStv beskikbaar nie, alhoewel die inligting oor die eenheid op die webtuiste wel noem dat dié diens beskikbaar is. Met die storm van Maandagnag, het dit geklink asof daar van die sinkplate op die dak los is en het water by die skuifdeur ingekom. Ons verblyf was aangenaam, maar sal nie weer hierdie eenheid oorweeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, sal dadelik na alles oplet wat julle genoem het, elke bietjie help ons, om alles net te verbeter.
Belowe as julle weer kom kuier, sal al die punte wat julle genoem het, reggemaak word.
Veilig bly
dankie
Liz erasmus

Eden on the Bay Penthouse 217
Wilma S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Enkelreisiger

Heerlik, rustig en gemaklik.

Aangename en gemaklike verblyf naby die see, winkels en restaurante. A.g.v. 'n misverstand het ek eers die tweede dag ingeboek en hulle het my goedgunstiglik 'n gratis ekstra dag laat bly. Die geriewe is meer as voldoende vir 'n enkelpersoon of paartjie. Sommer baie lekker gekuier in 217.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer op u verblyf. Ek hoop ons kan u wees huisves.

Eden on the Bay Penthouse 217
Vernon C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly. Net een probleem. Die hoofslaapkamer is werklik beknop en ongemaklik vir twee persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, mooi view, rustig. Kort net 'n braaitjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninna P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful place to stay.

My boyfriend and I had a lovely time, location was just perfect. The lovely breeze from the sea to the balcony was to die for and the beautiful restaurants downstairs was just convenient for the days we were tired from experiencing the Cape. Definitely a place I will stay at everytime I visit Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Hi Ninna,

We really want to thank you for your honest review.
Therefore we appreciate guests like you, that see the nice things around them.
Please come and revisit us, you are the best.
Thanx.

Liz and team
Bloubergholiday

Eden on the Bay Penthouse 217
John-pierre S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful place with a fantastic atmosphere.

What a great place to stay. Beautiful scenery, close to all amenities and fantastic service received. Rooms are well maintained and feels very homely. Will definitely be staying there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige plek met 'n fantastiese atmosfeer.

Wat 'n lekker plek om by te bly. Pragtige natuurskoon, naby alle geriewe en fantastiese diens. Kamers word goed onderhou en is baie huislik. Sal beslis weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Dear JP,

Thank you for the most recent review, much appreciated.

Regards,
Liz Erasmus

Eden on the Bay Penthouse 217
Annelene G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing.

We loved the peace and quiet, especially the scenery. Our neighbours were very welcoming and friendly. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Thank you for been so kind, by giving us such a good review.
Please come back and visit us.
Kind regards,
Liz and team

Eden on the Bay Penthouse 217
Dahnelle J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dahnelle J

Very cosy and clean with beautiful view.

The accommodation was great and close to all amenities. Did not have to drive anywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Maryke
Dit beteken so baie vir ons. Dankie vir jou moeite met die pragtige terugvoering, ons waardeer dit baie.
Kom kuier gou weer.
Liefde
Liz

Eden on the Bay Penthouse 217
Fj S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Sal die plek vir enige iemand aanraai. Alles is skoon en netjies en baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Hi
Wil julle net bedank vir die mooi woorde, beteken vir ons ontsettend baie.
Kom gou weer kuier.
Groete
Liz erasmus en span

Eden on the Bay Penthouse 217
Suerette M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suerette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Romantiese wegbreek wat ons siele gevoed het.

Baie dankie vir vriendelike diens. Ons blyplek was luuks en die uitsig asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met vriende

Wonderlike verblyf reg op die strand.

Het 'n heerlike tyd gehad in Eden on the Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorien H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike eenheid by talle eetplekke.

Die eenheid is baie gerieflik en goed ingerig en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, maar dit sou wonderlik gewees het as hulle net daagliks 'n skoonmaker gehad het.

Baie oulike plek. Aanwysings was net nie duidelik nie, was nie seker waarheen om te gaan met aankoms nie. Soos bo genoem sal wonderlik wees as hulle net skoonmaak elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tennessee J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tennessee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely clean upmarket unit.

Enjoyed our stay. Very modern and conveniently situated close to all restaurants and beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden on the Bay Penthouse 217 se terugvoer

Thank you for the honest review much appreciated.

Regards
Liz Erasmus

Eden on the Bay Penthouse 217
Theresa S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie wat goed geleë is en baie mooi is.

Aanbeveel vir enige iemand. Skoon netjies en modern. Mooi see-uitsig en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie my soort vakansie nie.

Die skuifdeur sluit nie eers nie. Slaapkamer te klein en beknop - geen waaier of aircon - geen plek om hare te doen (geen spieël en tafel in kamer) nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eden on the Bay is die perfekte wegbreekverblyf!

Die woonstel is modern en baie netjies. Dit is baie skoon, het alles wat jy nodig het op 'n vakansie en is gerieflik. Dis loopafstand van die strand, die winkelsentrum is net onder en verskeie eetplekke om van te kies is ook net onder. Die tannie wat ons ontvang het, was vriendelik, stiptelik en ek kon haar enige tyd kontak indien nodig. Dis rustig en stil, privaat en veilig. Sal enige tyd weer gaan. Waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxS59FFUU8yCrzIoU2LAodHN5GEWxnlXxGdcuUQB2Qb6lN16SnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.792549150489 18.457907292065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem