Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Family Unit 2 | LekkeSlaap
+5
+5

Eden Palms Family Unit 2

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden Palms Unit 2 is 'n spoggerige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand en ander besienswaardighede geleë.

Die woonstel is ten volle gemeubileer, beskik oor lugversorging en het 2 en suite-slaapkamers. Albei kamers het koningingrootte-beddens en die badkamers het elk 'n stort of bad. Katoenlinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n waterfiltreermasjien, skottelgoedwasser, gasstoof, dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware.

Die eetkamer en leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die perseel word beveilig deur 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining. Noodkragopwekkers is beskikbaar.

Eden Palms Unit 2 is 150 m vanaf die strand. Die getypoel by dié strand is ideaal vir snorkel. Die swemstrande met lewensredders is sowat 1,6 km ver.

Onder die kompleks is 'n restaurant met WiFi, 'n geriefswinkel, OTM en 'n salon. Ons is sowat 22 km vanaf die lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Palms Family Unit 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Eden Palms Family Unit 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Palms Family Unit 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYmYyNzJiLTYzMWQtNGE2OC1hOGI0LWQ0YmQwMzliNDllMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.51282 31.22927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za