Shaka's Rock Akkommodasie by Eden Palms Family Unit 7 | LekkeSlaap
+13
+13

Eden Palms Family Unit 7

Selfsorg
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eden Palms Unit 7 is 'n modieuse, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal geleë naby die strand en ander besienswaardighede in die area.

Die volledig gemeubileerde woonstel het lugkanaal-lugversorging en beskik oor 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort, bad of albei. Katoenlinne en badhanddoeke word in al 3 slaapkamers voorsien. Die volledig toegeruste kombuis het toerusting soos 'n waterfiltreermasjien, 'n gasstoof en oond, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, eetgerei en breekware.

Die eetkamer en leefarea het 'n platskerm-TV met volle DStv. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel met elektriese heinings op die mure. Die kompleks het kragopwekkers vir wanneer die krag afgaan.

Eden Palms Unit 7 is 150 m van die strand af geleë en daar is 'n getypoel wat ideaal is vir snorkel. Die swemstrande met lewensredders is 1,6 km van die woonstel af.

Daar is 'n restaurant onder die kompleks, met WiFi, 'n gerieflikheidswinkel, 'n OTM en 'n salon. Die lughawe is 22 km van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Palms Family Unit 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Shaka's Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMDRkMWMwLTY3OTQtNDMwZC05MTQ2LWU3NDk0MDUzMGVhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 6) 2 Main Road Shaka's Rock 4392 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.51282 31.22927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za