Eden Sands 102
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Eden Sands 102 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit en spog met direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer.
Die kompleks het 'n pragtige see-uitsig en bied toegang tot die strand deur 'n elektroniese hek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad wat pragtig onderhou is en vir kinders se beskerming omhein is. Gaste kry onderdakparkeerplek op die perseel en het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Sands 102 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom