+16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R500 is payable directly to the property.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Met vertrek sal die inventaris nagegaan word en afhangend van die toestand van die eenheid en die inhoud, sal die deposito terugbetaal word. Indien jy later as 19:00 inklok sal daar 'n ekstra fooi gehef word.
'n Spoedbeperking van 5 km/h is van toepassing binne die kompleks, 'n boete sal gehef word as jy vinniger as dit ry.
Indien meer as 6 persone geïdentifiseer word gedurende jou verblyf sal daar 'n boete gehef word en jy sal ook onmiddellik uitgesit word.
Let asseblief daarop dat geen troeteldiere op die perseel toegelaat word nie.
Gedurende jou verblyf, teken asseblief by die kantoor in gedurende kantoor-ure (dit is by die hek), andersins sal die eenheid nie skoongemaak word nie. Die skoonmaak van die eenheid sluit nie die skottelgoed en opmaak van beddens in nie.
Geen funksies (troues, 21ste verjaarsdagpartytjies ens.) word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Eden Sands, 42 Middleton Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59a2c425043d707aaf1a30181c88b16dd4280663d996d30a0a8b269957d6c580df31300b91d51ec196ad2ffb12051d88462d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 Eden Sands 42 Middleton Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099564 30.859252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang