Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Chalets

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden Chalets bied uitsigte op die pragtige Auasbergreeks, en die Seeisrivier kronkel oor die perseel en vul die Kapps-plaasdam wat 'n paar meter van die chalets af is.

Daar is tans 9 selfsorg-chalets en 3 aparte kamers met hul eie storte, toilette en wasbakke. Elke chalet het 'n ingeboude of draagbare braai en word omring deur pragtige groen grasperke met groot bome, palms en ander inheemse bosse. Die chalets het lieflike uitsigte op die Auasbergreeks en 'n wildkamp met verskeie wildsoorte.

Daar is 'n swembad en lapa met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig op die visdammetjie, Seeisrivier en Kappsdam.

Ontbyt en ligte maaltye is op versoek beskikbaar en wegneemetes of vervoer na die naaste restaurante kan gereël word. Braaipakke en slaai is ook te koop. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar en daar is gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Eden Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Eden Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a893acaf27e913c3791cab0c9b42f217513968be1e74d7cc278b539cf6e6976beaeaf88012b0d249efbc9e7fdb550d2b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 13 Kapp's Farm Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -22.546616 17.254227