Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Eden Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eugene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en vriendelik.

Vriendelike diens en uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemiena B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemiena B
Saam met vriende

Rustig en ontspannend!

Pragtige plek. Baie rustig. Aangename,vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie dankie Willemiena dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Vertrou ons sien julle sommer gou weer by Eden.
Mooi dag
Vriendelike groete
Len en Sonette

Eden Chalets
Johann W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W
Gesin met klein kinders

Ruim selfsorg verblyf naby Hosea Kutako-lughawe en Windhoek.

Ruim selfsorg verblyf tussen Hosea Kutako-lughawe en Windhoek. Ons is hartlik ontvang en alles was in plek - 'n ideale plek om bietjie uit te rus na jou reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Gesin met klein kinders

A perfect start of our holiday! Near the airport.

Two families enjoyed your place. The pool is small but nice, the chalets fantastic! We were a bit surprised when we discovered that the restaurant was closed but we took advantage of the braaiing facilities. The surrounding nature is nice and you don't really notice that you're close to the highway and the airport. White blaasbocks visits the area at night. You feel safe here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte begin van ons vakansie! Naby die lughawe.

Twee gesinne het jou plek geniet. Die swembad is klein, maar lekker. Die chalets is fantasties! Ons was 'n bietjie verbaas toe ons ontdek dat die restaurant gesluit is, maar ons het voordeel getrek uit die braaigeriewe. Die omliggende natuur is lekker en jy kom nie regtig agter dat jy naby die snelweg en die lughawe is nie. Wit blaasbokkies besoek die gebied in die nag. 'n Mens voel veilig hier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Good day Rene
Thank you for the lovely review and choosing Eden, it is sad that we could not personally meet you and your family, we were on a short breakaway, will make sure that the restaurant is open for our guests at all times in the future.
Hope to see you again.
Kind regards

Eden Chalets
Wesley V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Na 'n lang dag se reis was ons soos ou vriende ontvang. Len And Sonette was baie vriendelik en het selfs ons aandete na ons huisie gebring. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit opreg, altyd 'n voorreg om ons gaste gelukkig te sien.
Geniet die dag
Vriendelike groete

Eden Chalets
Willie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en privaat met persoonlike vriendelike diens - volledige fasiliteite vir selfsorg.

Die plek het aan ons vereistes voldoen, maar die ligging is nie noodwendig geskik vir toeriste wat net Windhoek besoek nie. Is volgens ons mening meer geskik vir 'n lekker wegbreeknaweek. Dit bied rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarona V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike verrasing het ons hier ontvang, beslis my topbestemming vir Windhoek.

Geleë sowat 16 km buite Windhoek en sowat 20 km vanaf Winhoek Lughawe, is dit baie sentraal en beslis die moeite werd om hier oor te bly. Vriendelikheid en netheid, asook ruim eenhede is uitstekende waarde vir geld. Met die grootste versameling papegaaie in Namibia en ander plaasdiere maak dit 'n unieke ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit is altyd lekker om onse mense te kan akkomodeer en sulke lieflike gaste soos julle maak die lewe en harde werk elke dag die moeite werd.
Hoop ons sien julle sommer gou weer in Namibia.
Vriendelike groete,
Len en Sonette

Eden Chalets
Fanie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

'n Baie netjiese gastehuis met 'n baie netjiese omgewing, wat bestuur word met besondere vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamers is besonder netjies en baie gasvry (voorsien met 'n yskassie wat koeldrank, bier en iets te ete bevat). Daar is 'n pragtige papegaaiboerdery waar besondere papegaaie besigtig kan word. Ons het twee verskillende nagte van die gashuis gebruik gemaak en die diens wat ons ontvang het, was met albei geleenthede van uitstaande gehalte. Ons het ook gebruik gemaak van hul aandetes wat puik was en met vrymoedigheid aanbeveel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Altyd aangenaam om sulke lieflike mense soos julle te kan akkomodeer.
Vriendelike Groete,
Len en Sonette

Eden Chalets
Lize R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Fantasties verblyf en baie aangename eienaars. Was baie lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie dankie Lize ons waardeer jul review opreg, hoop ons sien julle weer in Namibia, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon
akkomodeer.
Groete uit 'n lekker koue Windhoek.

Eden Chalets
Willie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie dankie Willie, hoop ons sien julle weer In Namibia.
Vriendelike groete,
Len en Sonette

Eden Chalets
Debbie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met vriende

Pragtige plek.

Ek en my vriendin het ontsettende goeie diens gekry en was verras oor die pragtige tuine, die hele opset is baie mooi en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Chalets se terugvoer

Baie baie dankie vir julle resensie, dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkomodeer.

Vriendelike groete

Eden Chalets
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a893acaf27e913c3791cab0c9b42f217513968be1e74d7cc278b539cf6e6976beaeaf88012b0d249efbc9e7fdb550d2b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 13 Kapp's Farm Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -22.546616 17.254227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem