Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Chalets

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oornagkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n betonbraai. Die kamer is nie vir selfsorg toegerus nie, maar wegneemetes of vervoer na die nabygeleë restaurant kan gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oornagkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n betonbraai. Die kamer is nie vir selfsorg toegerus nie, maar wegneemetes of vervoer na die nabygeleë restaurant kan gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oornagkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n betonbraai. Die kamer is nie vir selfsorg toegerus nie, maar wegneemetes of vervoer na die nabygeleë restaurant kan gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sable
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het lugversorging, 2 ekstra enkelbeddens en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n houtdek met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het lugversorging, 2 ekstra enkelbeddens en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n houtdek met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunny Side
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Geen Bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek en et 'n koningingrootte-bed sowel as 'n privaat badkamer met stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het lugversorging en 'n privaat ingang, WiFi sowel as 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Moure
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Moure is 'n pragtige, luukse chalet met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea en slaapkamer het lugversorging en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n draagbare braai en stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
River View
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié chalet bied 'n uitsig oor die Seeisrivier en die Kappsdam en is langsaan die wildkamp. Die chalet het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte toilet, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die sitarea het lugversorging, sitplek, 'n driekwart-slaapbank en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n draagbare braai en stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n ekstra toilet en stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus, en daar is 'n kroegarea en 'n sitarea met 'n braai en kaggel. Dit is 'n lieflike gesinseenheid met 'n privaat buitebraai en sitarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Ander kamergeriewe sluit 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen N$130 per volwassene en N$100 per kind tussen 6 en 11 jaar beskikbaar. 'n Vaste buffetspyskaart kan vooraf gereël word.
Pendeldienste kan vooraf gereël word by ontvangs.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis (1 kind per gesin).
Kinders tussen 6 en 11 jaar - N$300 (1 kind per gesin).
Gaste kan papegaaie en Alpacas gratis kom kyk.
Tref reëlings by ontvangs.
Wildritte is teen N$300 per persoon beskikbaar [minimum 4 gaste].
Geen kinders word sonder ouertoesig by die swembad of visdammetjie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers en chalets.
Enige breekskade in kamers of chalets is vir gaste se eie rekening. Skakel die lugversorger af as jy uitgaan. Moenie die lugversorging aan hou wanneer die vensters en deure oop is nie.
Hou asb. die deur gesluit wanneer jy die perseel verlaat, en maak seker dat die hek toe is agter jou.
Gebruik asb. water spaarsamig, ons is in 'n droogte. Skakel die lugversorgers en ligte af wanneer jy vertrek, asb.
Moenie die diere op die perseel voer nie.
Ons neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, lewensverlies of verlore items nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a893acaf27e913c3791cab0c9b42f217513968be1e74d7cc278b539cf6e6976beaeaf88012b0d249efbc9e7fdb550d2b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 13 Kapp's Farm Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -22.546616 17.254227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem