Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 92

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Eden Wilds 92
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie R
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing vir 'n vakansie.

Lekker vakansie in 'n veilige omgewing. Uitstekende diens van eienaar, kommunikasie oor alles is vinnig en op tyd voorsien so ons kon alles vooraf beplan. Vir 'n gesin wat hou van diere en die buitelewe was dit awesome gewees. Baba kolganse, baba apies en baba poue het dit vir ons kinders die beste vakansie gemaak. Woonstel is skoon en netjies en is toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Wilds 92 se terugvoer

Hi Natalie,
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons is bly dat ons julle tydjie hie kon aan genaam maak want dis waarvoor ons streef.
Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Wees asb veilig en kyk na julself.
Groete,
Elmarie.

Eden Wilds 92
Phumelela N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phumelela N
Gesin met klein kinders

We had a good time.

It is nice place to stay, but the bathroom were dirty need to be cleaned thoroughly. We enjoyed staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Wilds 92 se terugvoer

Hi Phumelela.

Thank you for yòur feed back. I wil look into it to make sure our guests are happy with there stay.
Hope to see you soon.
Regards Elmarie

Eden Wilds 92
Gugu G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gugu G
Saam met vriende

Beautiful views and atmosphere.

We really enjoyed our stay. The place was clean and kitchen well stocked with every utensil we needed. Eden Wilds is a perfect spot for nature lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Wilds 92 se terugvoer

Dear Gugu,
Thanks for the nice words we are so happy that you enjoyed it and that you got home safely.
Regards Elmarie.

Eden Wilds 92
Wally S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Rustig en kalm net bietjie vêr van see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Wilds 92 se terugvoer

Beste Wally,

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.

Baie bly julle het veilig by die huis gekom.

Groete,
Elmarie

Eden Wilds 92
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46011b005cf9f84170c79894f3e2c0b5af7a74e8c541d67d6b07acdd55bd247f7b2e53dec3034bd40f118f9f1edfb819a3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Old Pont Road Eden Wilds 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.064224282709 30.17764970423