LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Gastehuis in Edenvale

Edenvale Guest House

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Edenvale Guest House bied gerieflike verblyf naby die lughawe en is naby al die belangrikste hoofweë. Dit is ideaal vir sakereisigers wat vir langer moet oorbly en die gastehuis is ook naby restaurante en winkelsentrums.

Selfsorgverblyf is beskikbaar in die Klassieke en Luukse Kamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n klein yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die Luukse Kamers het ook hul eie stoof en oond. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en het 'n rugsteunwaterstelsel.

Gekookte middagetepakkies en aandetes kan op versoek voorsien word.

Die gastehuis het 'n mooi tuin met 'n vuurput en daar is 'n gasbraai tot gaste se beskikking. Die gastehuis is kindervriendelik en bied 'n omheinde swembad met 'n glyplank, asook 'n grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David T
5.0
Good, thank you. My stay was very enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Tina V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het gevoel soos 5-ster verblyf. Ons het oorgebly om naby die lughawe te wees. Ligging perfek. Gasheer was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sel...
Sien meer
Nov 2025
Luc N
5.0
All good. Great, friendly host and very comfortable, safe accommodation, highly recommended and cost effective.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Zenda D
5.0
Top gehalte verblyf. Die verblyf was van top gehalte.
Aug 2025
John Michael H
Saam met lewensmaat
4.4
Excellent and definitely worth a future visit. A very pleasant and comfortable stay. A lot of attention has been paid to detail. The ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Edenvale Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160e515188176d71f5ae1b9ca59f7031f5c8c7ac00f3c521102fe73f285a957be355afb08a38ea3699918835eb5cc33c8ffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Homestead Road Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.141493021578 28.167354276057

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang