LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eendracht Apartments | LekkeSlaap
+20

Eendracht Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Eendracht Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leon S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Enkelreisiger

Good quality fittings and secure.

The studio apartments are not in the hotel but rather in a standalone house behind the nearby church. The premises itself is modern and there's a night-time guard on-site, so the only snag is you hear the church ringing its bells every hour (ending at midnight). A Stellenbosch thing. Wasn't too loud.

Hennie N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was vir ons 'n perfekte oornagslaapplek.

Die kamer is goed toegerus vir 'n oornagslaapplek. Alles skoon en veilig.

Cecelia C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met pragtige kamer!

Die kamer was heerlik koel toe ons op 'n snikhete warm dag daar instap! Gerieflike stapafstand vanaf goeie restaurante. Die kamer is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Arista B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

4-dae verblyf in Eendracht Apartments gedurende die bywoning van 'n kursus op Stellenbosch.

Ons het die plek bespreek omdat dit baie goed geleë is. Die verblyf het baie goed gelyk op die webwerf. Die foto's is egter bietjie misleidend! Die kamer word bemark as 'n ateljeewoonstel, maar is niks anders as 'n klein kamer met 'n en suite-badkamer en kookfasiliteite nie. Dit is egter baie skoon en baie goed toegerus. Net bietjie knap vir 4 dae se verblyf, net reg vir 1 nag verblyf. Die ander gaste in die huis verstaan nie wat dit beteken om ander in ag te neem nie. Hulle slaan deure toe in die vroeë oggendure en rook aanhoudend binne-in die huis, alhoewel in hulle kamers.

Charlotte V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en grieflik met alles wat ons nodig gehad het.

Sal beslis weer daar bly en aanbeveel by vriende. Bitter goeie waarde vir geld. Lekker ruim TV-kamer, gerieflike kamers.

Johan D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met vriende

Lekker.

Ons het baie lekker gebly, te kort maar lekker.

Beatie C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatie C

Pragtige huis in 'n rustige omgewing!

Ek het heerlik gebly en die die kamer is pragtig skoon en volledig toegerus! Daar was wel 'n probleem met warm water wat ek aangemeld het.

Sonja J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Ons het dit terdeë geniet. Dankie. Was net effe ongelukkig toe ek agterkom dat my gesigroom gebruik was nadat die plek opgeruim was die volgende dag.

Diensie L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diensie L
Besigheidsreis

Na 'n lang en uitputtende dag was dit salig om hier tot rus te kom in 'n netjiese, aangename blyplek.

Dit was vir my baie lekker om in Eendracht Apartments te bly en ek sal in die toekoms terugkom. Dit was stil, netjies en het in al my behoeftes voldoen. Die enigste negatiewe kommentaar is die hek wat nie gewerk het nie. Dit is ook 'n pluspunt dat gaste eers elfuur hoef uit te wees.

Charl C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C
Besigheidsreis

Ek wil langer hier bly.

Eendracht Apartments is perfek geleë vir die toonklap-reisiger. Lekker naby aan die aktiwiteit van Dorpstraat en reg oorkant die botaniese tuin. Sal ek graag langer wil bly en Stellenbosch weer leer ken. Die kersie op die koek? Die Moederkerk se klok wat elke uur saggies lui en jou na vroeër jare vervoer. Heerlik!

Marthinus B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B

Aangenaam.

Dis jammer dat daar 'n dispuut was oor tarief nadat ons vir 13 ure op die pad was. Verblyf was baie netjies en veiligheidswag saans op perseel sorg vir gemoedsrus. Sal aanbeveel vir selfsorg.

Johann B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Skoon, netjies en uitstekend geleë.

Nadja T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja T

Die akkommodasie was uitstekend.

Die tyd wat ons hier deurgebring het was ongelooflik en die akkommodasie was perfek. Ons sal enige tyd terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The accommodation was excellent.

The time my family and I spent in Stellenbosch was an exceptional experience not to mention the accommodation. We will return anytime.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Saida F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saida F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection!

We had such a lovely time at Eendracht Hotel. We stayed at the hotel instead of the apartments because they had a room available so the offered it to us. Eendracht Hotel has the kindest and warmest service and so does LekkeSlaap! The day before and on the day that I was going to check in I received a text from LekkeSlaap offering their services. We truly enjoyed Stellenbosch and the fact that we felt at ease is mainly thanks to your service, thank you for that!

Cathleen H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis altyd bevredigend om in 'n baie skoon en netjiese omgewing te bly!

Dit was 'n heerlike ervaring. Die retro dekor was verfrissend en dat dit loopafstand was van waar ons ookal wou gaan. Dit was ons hele idee hoekom ons by julle bespreek het. Ons gaan weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Monique L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met vriende

Baie oulike plek en so sentraal geleë.

Baie oulike huis. Skoon en netjies, 'n voorstel dalk is dat hulle die decor net verander na die styl van die huis, maar verder baie lekker gebly.

Wida C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wida C
Saam met vriende

Baie lekker.

Behalwe vir die kinders van die ander gaste wat baie vroeg in die oggende op die houtvloere rondgehardloop het, was alles perfek!

Deoni V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoni V
Enkelreisiger

Absolute plesier gewees!

Ek het 'n heerlike verblyf by Eendracht Hotel gehad. Alles was perfek, dit was netjies, ruim en gerieflik en fantasties sentraal. Definitief baie goeie waarde vir geld en ek sal dit hoog aanbeveel!

Daleen V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Besigheidsreis

Netjies, gerieflik en vriendelike diens.

Verblyf netjies en baie skoon. Veilige parkeerplek. Vriendelike en hartlike diens. Gerieflik naby aan alles in middedorp.

Griet P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Griet P

Gerieflike kamers, netjies en voldoen aan elke behoefte wat ons kon hê.

Ons het drie kamers bespreek vir my dogter se troue. Ons hele gesin (twee susters - een getroud, ouma, vriend en predikant) kon daar tuisgaan teen billike tariewe.

Mart-marie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs!

Ons het baie lekker gebly.

Jacolene O - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene O
Enkelreisiger

Netjies en baie vriendelik.

Sien asb. die sterre.

Marcia P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcia P
Gesin met tieners

Eerste keer wat ek by Eendracht tuis gegaan het, maar sal nie die laaste keer wees nie.

Sien die sterre.

Francois V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Enkelreisiger

Baie mooi en netjies. Stapafstand vanaf meeste plekke in die dorp.

Ek sal Eendracht aanbeveel by enige iemand wat vir 'n paar dae in Stellenbosch wil bly. Dit is gerieflik in die sin dat dit naby aan die Universiteit en middedorp is. Mens het nie 'n motor nodig nie en kan maklik stap. Ek het baie lekker gebly.

Marius S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Enkelreisiger

Stellenbosch heerlik vir stap in dorp en in Jonkershoek se berge. Genoeg restaurante om van te kies.

Waardeer veiligheidswag saans by motor. Kamer heerlik koel en nie eers nodig om lugverkoeling in warm Desember aan te sit nie.

Jansi S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jansi S
Enkelreisiger

Lekke gebly en geslaap!

Heerlik sentraal, tog stil buurt. My enkel studio was goed toegerus met lieflike bedlinne, silwerskoon en wit. Kombuisgeriewe baie basies, maar voldoende. Net wynglase kort!

Petrus M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie vriendelik en ek het baie lekker gebly.

My verblyf by Eendracht was baie aangenaam. Die mense by die hotel se ontvangs was baie vriendelik, so ook die vrou wat besig was om die kamer netjies te maak. Al kritiek (as mens dit so kan noem) is dat die "kombuisgedeelte" verskriklik klein en ongemaklik is. Dit is goed toegerus, net sonder enige werksoppervlakte. Dit kan 'n probleem raak as mens langer as 3 nagte sou oorbly. Sal beslis weer hier oorbly, want die ligging is baie ideaal.

Andrew C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Havelinus S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Havelinus S
Besigheidsreis

Excellent!

The rooms are very clean and tidy with DStv and semi-self catering facilities. I really enjoyed my stay and will consider returning in future.

Etienne M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en perfekte ligging binne loopafstand van middedorp.

Baie rustige atmosfeer, netjies en skoon.

Val W - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant location, good value, clean and friendly service

The accommodation was excellent, with a few design problems, such as no working space in the little kitchenette, and no extension cord on the heater in the lounge. Otherwise the location could not have been better and the service was excellent and friendly.

Fia D - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fia D

Very well positioned, quiet area - highly recommended

The reception staff from Eendracht Hotel very helpful, friendly and understanding. Cleaning staff friendly, efficient and helpful. I needed to bake two big Lasagnes - and the hotel had no problem letting me bake them in the hotel kitchen ovens. Thank you!

Vincenzo O - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincenzo O
Saam met vriende

Very clean, well organised and great location with limited space for self catering.

Location is brilliant! Security seemed very good, however one needed to be wary walking on the streets and in the parks alone. The self catering areas are very small and cramped, but great comfort in rooms and bathrooms. Great service and help at check-in/ check-out.

Leanne C - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, excellent service, value for money and very comfortable

We very very impressed and would definitely highly recommend this establishment

Vanaf R746
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R746
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R746
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minseriestraat 5, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxOTg5ODVjLTA0MjItNGJiMy1hOGExLWVkNGY5ZWYxMGJjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R746  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 5 Minserie Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.937436434672 18.864807486534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!