+34

Eendracht Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 242 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eendracht Apartments is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Waterford Landgoed, Spier en die Jonkershoek Natuurreservaat. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 8 gaste. Die eenhede is die eenslaapkamer-eenheid, tweeslaapkamer-eenheid en die ateljee-eenheid. Elke kamer het 'n gemaklike bed, badkamer met 'n stort en sy eie ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en baba-oppasdiens in.

Gaste kan gaan wynproe, bergfietsry, fietsry en voëlkyk in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eendracht Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 242
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 242
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 242
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxOTg5ODVjLTA0MjItNGJiMy1hOGExLWVkNGY5ZWYxMGJjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 242 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 5 Minserie Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.937436434672 18.864807486534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang