Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Efcharisto Seaside Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Beach-weg 12, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 460 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Efcharisto Seaside Cottage bied luukse selfsorgverblyf met 'n pragtige 180 grade-uitsig oor die see en 'n titseltjie Weskus-styl.

Dié huis is in Kleinmond, 'n UNESCO-verklaarde biosfeer tussen Bettysbaai en Hermanus, en is 'n paar minute se ry vanaf die Kleinmond-Blouvlagstrand. Hierdie privaat huis is ontwerp om ontspanning te verseker en bied 'n egte seefront-vakansie met luukse stilering.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n ruim oopplan-kombuis,- eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, instapkaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aangrensende badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gaskookplaat en 'n elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien en skoonmaakmiddels. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Daar is ook 'n lekker kaggel en binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis spog ook met 'n omsetter en sonkrag.

Die deure wat na die see front lei na 'n oulike onderdakstoep met meubels waar gaste al fresco-etes en 'n gesinsbraai kan geniet. Dit spog met buitengewone uitsigte oor die welige kusplantegroei en die golwende see. Die beskutte tuin het 'n Weskusstyl-heining, asook 'n wit paaltjieheining-hek.

Veilige parkeerplek is vir een voertuig op die perseel beskikbaar. Die verblyf het 'n alarmstelsel en luike regdeur die eenheid.

Kleinmond bied natuurroetes, die Kleinmond Blouvlagstrand en verskeie restaurante. Die ligging is ook ideaal vir diegene wat die Overberg wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Efcharisto Seaside Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Efcharisto Seaside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lower Beach-weg 12, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Efcharisto Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Beach-weg 12, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe857c03d40568c48a1d84a38a72c1ee2b33129fdc698b7dde0a0089632e1fac269fd2d637e18608df7f0b297cd29756c0277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 460 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345079301318 19.018067124081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem