Ladysmith Akkommodasie by Egerton Manor | LekkeSlaap
+21
+21

Egerton Manor

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Egerton Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gertruida V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, verwelkomend, behulpsaam en skoon.

Slaapplek is mooi netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Werker het ons gehelp om pap band te ruil sonder dat ons gevra het vir hulp.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet en ek sal die boodskap aan Cyprian oordra.

Groete

Egerton Manor
David V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met vriende

Skoon netjies, en baie lekker geslaap.

Dit was skoon en netjies, ons was daar vir 'n begrafnis, en moes vroeër akkomodeer word sodat ons daar kan aantrek. Hulle was baie nice en het ons 'n ander kamer gegee om in aan te kan trek. Dankie vir julle moeite.

Egerton Manor's terugvoer

Nou nie die ideale omstandighede om te ontmoet nie maar dit was ons plesier. Hoop julle het n veilige rit terug huis toe gehad. Baie dankie vir die mooi woorde

Egerton Manor
Diana D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D
Gesin met tieners

Baie aangenaam verras.

Baie vriendelik verwelkom met ‘n huislike atmosfeer. Die kos was baie smaaklik en goed voorberei.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet
Groete
Pierre

Egerton Manor
Johnny T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny T
Gesin met klein kinders

Baie skoon en gerieflik en baie veilig.

Perfekte oornagplek op pad see toe. Baie netjies en kamers het lekker air-cons. Sal definitief aanbeveel.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie julle ons hoop julle het n lekker vakansie

Egerton Manor
Joyce R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal vir seker aanbeveel en weer daar bly.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie Joyce,ons waardeer Die beste vir 2018

Egerton Manor
Lorna N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese ondervinding.

Baie tevrede met verblyf. Personeel goed. Pragtige gastehuis.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie Lorna, ons waardeer dit.
Londiwe

Egerton Manor
Cathryn C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathryn C
Gesin met tieners

Perfect place for a stay-over.

What a lovely place to stay. Our host was friendly and our unit was lovely. Only wish we had booked a longer stay. Little things like the no-smoking policy, free Wi-Fi, decent size coffee cups, tasty hot chocolate sachets, friendly dogs were appreciated by our family. Will definitely stay there again when in the area.

Egerton Manor's terugvoer

Hi Cathryn,
Thank you for the kind words.
Londiwe

Egerton Manor
Alet B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Gesin met tieners

Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Ons het Ladysmith net as 'n oornagplek gebruik, maar die eenheid was baie goed toegerus en gerieflik. Netjies en skoon. My kinders was veral beïndruk met die lekker stort en die TV wat hulle in hulle kamer gehad het.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie julle ons is bly julle het dit geniet Mooi jaar vir julle

Egerton Manor
Ellen L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen L
Gesin met klein kinders

Sal Egerton hoogs aanbeveel.

Fantastiese gasheer en -vrou. Pragtige, skoon kamers in 'n lieflike tuin.

Egerton Manor's terugvoer

Baie dankie Dit word waardeer.
Groete, Pierre en Sorika

Egerton Manor
Zama N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama N

They must keep on giving good service

A lovely manor, and a good stay.

Jana V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Besigheidsreis

Home away from home!

Sien die sterre hieronder.

Ho D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ho D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles wat ons wou hê vir 'n een aand se oorslaap.

'n Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Litza K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza K
Gesin met klein kinders

Great hosts and great garden for kids to run around in

Great, friendly place to stay at overnight.

Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cochrane-weg 42, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNzExZWUyLWY3MWYtNGViYS05MGNmLWQ4YzljMDI5NmZjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 42 Cochrane Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.54643464923 29.777466058731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za