Egret’s Nest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Dirk B - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Marianne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en als wat mens nodig het is daar.
Hans J - Nov 2023
Algehele gradering
Aangename plek om te bly. Skoon, gerieflik en veilig. Goed toegerus met alles wat jy benodig in huis.
Egret’s Nest se terugvoer
Dankie, dit word waardeer.
Danie V - Nov 2023
Algehele gradering
Meer as 'n 5-ster bederf.
Egret’s Nest se terugvoer
Dankie word waardeer
Georgin K - Okt 2023
Algehele gradering
Die kuier by Egret’s Nest was fantasties.
Egret’s Nest se terugvoer
Dankie word waardeer
Irene A - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om tyd daar tyd te bestee.
Piet B - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike skoon verbly naby aan Kaapstad.
Irene A - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvrou is vriendelik en gasvry. Dis 'n pragtige plekkie met als wat jy benodig in 'n huis. Was 'n plesier om daar te kon oorbly.
Reneè M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Thelma L - Mrt 2023
Algehele gradering
Maklik en gerieflik.
Sam F - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful place. Very clean and very comfy. Ms Marie was so helpful, she really made us feel very comfortable. Will definitely be booking in the future. Thank you Ms Marie.
Danie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uit die boeke.
Egret’s Nest se terugvoer
Baie dankie, waardeer baie.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom