Egyptian Sands Guesthouse
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dordrechtstraat 1, Die Heuwel, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Egyptian Sands Guesthouse bied gerieflike kamers en professionele diens in Witbank. Dié gastehuis is in die hartjie van Witbank, halfpad tussen Johannesburg en Nelspruit, stapafstand vanaf die banke en die winkelsentrum en net 4 km vanaf die casino, Highveld Winkelsentrum, filmteaters en restaurante.
Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, 'n werkarea, TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die Executive Kamers het kroegies, sitkamer-earea en stoepe.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en word genuttig in die eetarea. Gaste is ook welkom om te ontspan in die tuin en om gebruik te maak van die swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel en sekuriteit word voorsien deur gewapende reaksie.
Ons is ook meer as bereid om wildritte en ontmoetings met leeus, jagluiperds en seekoeie vir jou te reël.
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dordrechtstraat 1, Die Heuwel, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Egyptian Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dordrechtstraat 1, Die Heuwel, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom