Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eiesig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eiesig is 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis wat selfsorgverblyf in Kleinmond bied. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie of vriende en is loopafstand of net 'n kort entjie se ry na die strand, strandmeer, winkels en restaurante.

Die kothuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n stoep en het 'n koningingrootte-bed. Sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n enkelplaat-gasstoof wat gaste in die geval van beurtkrag kan gebruik. Die kombuis lei na 'n sessitplek-etenstafel, 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, asook 'n DVD-speler en WiFi. Die tweede leefarea het ook gemaklike rusbanke en boeke wat gaste kan lees.

Verder spog die huis met 2 stoepe waarvan die eerste 'n paar sonstoele het en die ander het ingeboude braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig in die motorhuis beskikbaar, maar daar is ook parkeerplek buite. Daar is 'n wasmasjien in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Eiesig sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Eiesig
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 76

Jaar gelys 8

Ligging

  • Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eiesig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bb59e870b18e0be62de3fde1785eb37838e48aee265697a6023abf2b7850a196317529f3eec42939e782b328394ddb883c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 31 Esseboom Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3353515 19.039074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem