Franschhoek Akkommodasie by Eight on Tuin | LekkeSlaap
+11

Eight on Tuin

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eight on Tuin is geleë in die hartjie van Franschhoek. Hier is hope pret vir gesinne en ruim tuin-suites. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n stil straatjie wat stapafstand is van die hoofstraat.

Daar is 3 eenhede wat elk eenvoudige styl, gerief en ruimte bied. Elk van die 3 eenhede is ingerig met en suite-badkamers wat spog met groot storte. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het ekstra-lengte koninggrootte-beddens (wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek).

Die kamers het almal dubbeldeure wat oopmaak op 'n privaat tuin en daar is gratis WiFi beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Eight on Tuin
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eight on Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMWE0NjgxLWM0NDQtNDdhYS04ZGI4LTNjMTY0OTcwYWI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za