Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eins Art Studios

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spoorwegstraat 5, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eins Art Studios bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Omaruru. Gaste kan kies tussen 3 individueel gemeubileerde verblyfopsies.

Rosenberg-ateljee is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Tower-ateljee is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Tree-ateljee is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind.

Elk van die eenhede het 'n yskassie, stoof en 'n ketel. Een van die eenhede het 'n oond. Elk van die kamers het WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, 'n kuns- en kristalgalery, asook 'n werk- en vertoonkamer wat drukwerkgeriewe het.

Die eiendom is naby supermarkte, restaurante, 2 gewilde wynplase en oorde waar wild gesien kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spoorwegstraat 5, Omaruru, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Omaruru Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spoorwegstraat 5, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a10bc3c9db23ab7e9dc1b9ff5f7fe3167ecf2b41f74047328708597fdf1c77304d9b42b3c50363f1181ea5e12781f7e1237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 Spoorweg Street Omaruru 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -21.4203962 15.9491154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem