Ekluvit in Harties @ Longtom 5
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ekluvit in Harties @ Longtom 5 is 'n knus selfsorgeenheid vir tot 4 gaste in Ifafi, Hartbeespoort, 1 km van die dam af.
Die eenheid word via 'n stoep met 'n privaat ingang, betree. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die een en 'n enkelbed in die ander. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
In die kombuis is 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die toonbank geniet of in die sitkamer ontspan.
Hartbeespoort bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos vlotvaar op die rivier, bootvaarte, 4x4, bergfietsry en vierwielmotorfietsroetes, asook stap- en wandelroetes, abseil, perdryroetes, lugballonvlugte en meer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Ekluvit in Harties @ Longtom 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ifafi Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes