Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle W - Apr 2024
Algehele gradering
Die gasvrou en gasheer was buitengewoon aangenaam, vriendelik, behulpsaam en hartlik.
Charlotte M - Apr 2024
Algehele gradering
Nie soos geadverteer nie.
Robin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely stay, quiet and relaxing.
Fanie P - Des 2023
Algehele gradering
Sal dit weer doen.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Reandri B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Rudi V - Des 2023
Algehele gradering
Omring met tuine, bome en uitsigte op die Magaliesberge.
Lees meerSamantha S - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Teann P - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely weekend stay at Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages.
Eduan E - Okt 2023
Algehele gradering
As advertised.
Doreen O - Sep 2023
Algehele gradering
Redelik
Ida V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Skoon en goed toegeruste huisies.
Daleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Salome V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en 'n baie rustige wegbreek.
Sophia N - Jan 2023
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek van die besige stand vir 'n 63ste verjaarsdag.
Alan D - Nov 2022
Algehele gradering
A breath of fresh air!
Clare E - Nov 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Michelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Philip And Sue A - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Richard V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Sandra P - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful and tranquil.
Joey S - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies maar nie die tarief werd nie.
Beverley B - Jun 2022
Algehele gradering
The most amazing place to de-stress, refresh and reconnect.
Lees meerCorne H - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik weggebreek!
Annatjie K - Apr 2022
Algehele gradering
What a lovely place and friendly owner! Makes you feel so welcome!
Susan J - Apr 2022
Algehele gradering
Plek baie netjies en skoon en eienaars baie vriendelik en gasvry.
Pikkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heeltemal te kort, sal graag langer wil kuier.
Mignon E - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing and amazing bird life.
Monique H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en naby ons familie geleë.
Fumani S - Okt 2021
Algehele gradering
A good stay.
Elsje J - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige kuierplek.
Claire B - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Michelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet, perfect to unwind and just be.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Erica F - Nov 2020
Algehele gradering
As jy stilte en rus nodig het, is dit die perfekte plek.
Sindisiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Mandla M - Nov 2020
Algehele gradering
Our stay was great, but the fact that the gravel road to the farm is very dark in the evening. The gate must be manually opened fortunately it was not raining, however my concern is that a better way to manage access to the farm is needed as anyone can come and open the gate.
Thandazo T - Okt 2020
Algehele gradering
We had to make the best of what we had, because it was a getaway much needed.
Michael T - Okt 2020
Algehele gradering
Ek en my vrou het veilig gevoel nie weens dat daar geen veiligheidshekke voor die voor en agter deure was nie. Enige iemand kan inloop as jy die deur oop los vir vars lug.
Ryan R - Sep 2020
Algehele gradering
Best place to just relax.
Herman P - Sep 2020
Algehele gradering
Dankie, dit was lekker om net weer rustig te wees na al die inperkings.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Kittie U - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig. Paradys vir voëlkykers.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Bennedette S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad.
Andre K - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome en rustig tyd. Geriewe is skoon en netjies en mense is super gasvry.
Gert D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Yolanda C - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Tsholedi M - Des 2019
Algehele gradering
Place is clean, lively and is great for tranquillity.
Violet T - Des 2019
Algehele gradering
Extremely friendly and helpful hosts. Privacy guaranteed in beautiful surroundings. Peaceful stay!
Cynthia K - Nov 2019
Algehele gradering
Perfect.
Lee-anne B - Aug 2019
Algehele gradering
Value for money.
Marlon B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Carmen T - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Steve D - Jul 2019
Algehele gradering
If you looking for peace and harmony, place to go.
Rob P - Jun 2019
Algehele gradering
Perfect for a relaxing long weekend.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Jana D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, netjies en behulpsaam.
Lesedi M - Apr 2019
Algehele gradering
I would go there again.
Basti V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en net so lekker gekuier.
Lees meerThobekile M - Jan 2019
Algehele gradering
The place is private and perfect.
Zanele Z - Des 2018
Algehele gradering
The place is nice and the owners are really humble people.
Liz T - Des 2018
Algehele gradering
The owner Karen was friendly and helpful, the cottage very spacious and clean. Not crazy about the location of the cottage or view from the veranda.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eienaar Karen was vriendelik en behulpsaam, die huisie was ruim en skoon. Nie mal oor die ligging van die huis of uitsig vanaf die stoep nie.
Baie dankie aan Karen vir haar vriendelikheid en hulp. Die huisie was ruim en skoon en die kamers was ruim. Ons sou waarskynlik die huisie hoër gewaardeer het as ons verblyf in die winter was. Ons raai sterk aan dat hulle oorhoofse (stil) waaiers in die slaapkamers en in die sitkamer installeer, aangesien die alleenstaande waaiers baie lawaai en onvoldoende was, veral in die somer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nyiko H - Des 2018
Algehele gradering
Nice place.
Andre V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is heerlik, rustig en baie lekker om te ontspan, kan enige tyd aanbeveel.
Irene D - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Martie V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig, stilte met net die bosgeluide en reuke.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Frank M - Feb 2018
Algehele gradering
Karen, 'n lieflike mens het ons hartlik ontvang, 'n beter woonplek aangebied en die stilte van die omgewing, was wonderlik.
Jurgens F - Jan 2018
Algehele gradering
Its very nice and peaceful.
Minky V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, maar nie wow nie.
Alet B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en lekker om uit die stad te kom.
Innocentia Ncamisile M - Des 2017
Algehele gradering
Good.
Christine N - Nov 2017
Algehele gradering
Cottages was perfek vir ons behoefte.
Lindie W - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike rustige atmosfeer.
Marthie B - Jun 2017
Algehele gradering
Rustige natuurskoon.
Lourenza H - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en het baie welkom gevoel.
Elizabeth F - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad, die stilte en bosveld was 'n lafenis.
Lees meerMelt En Anita V - Feb 2017
Algehele gradering
Mooi omgewing en rustigheid op sy aller beste.
Rudene G - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker en goeie diens en waarde vir geld.
Corinne D - Nov 2016
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, vreedsaam en rustig.
Alhoewel daar 'n paar klein instandhoudinsprobleempies was, bied die plek fantastiese waarde vir geld en 'n baie rustige, vreedsame atmosfeer. Ons sal definitief weer hier bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre J - Nov 2016
Algehele gradering
Die huis het opknapping nodig.
Leon S - Okt 2016
Algehele gradering
Received with a warm welcome, a tranquil/restful weekend was had.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng