El Dorado 105

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 105 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in die bekende volstruishoofstad, Oudtshoorn geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad te gebruik.

El Dorado het 'n opsionele ontbyt. Dit kan by die eenheid afgelewer word teen 'n tyd van jou keuse of dit kan in die nuut -versierde ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 105 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 105 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false