El Dorado 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 29 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks, in die bekende volstruishoofstad, Oudtshoorn geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n slaapbank, 'n 50''-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en patio-area met braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om die groot gemeenskaplike swembad te benut.

El Dorado het 'n opsionele ontbyt. Dit kan by die eenheid afgelewer word teen 'n tyd van jou keuse of dit kan in die nuut opgekanpte ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false