El Dorado 24

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

EL Dorado 24 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn. Dié Wes-Kaapse dorp staan as die wêreld se volstruis-hoofstad bekend.

El Dorado 24 bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n TV en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is word voorsien. Buite is 'n privaat tuin en stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis word daagliks skoongemaak en gaste kan van die groot gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Ontbyt is opsioneel. Dit kan by jou huis afgelewer word op 'n tyd wat jy verkies, of in die nuut opgeknapte sitkamer en binnehof bedien word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 24 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 24 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false