Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado 57 | LekkeSlaap
+11

El Dorado 57

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

El Dorado 57 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n Wes-Kaapse dorp en die wêreld se volstruishoofstad.

El Dorado 57 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging, dakwaaiers en 'n en suite-stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dakwaaier en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Dié twee kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin en 'n patio-area met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die huise word daaglikse skoongemaak. Gaste kan gerus die groot gemeenskaplike swembad gebruik.

By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die eenheid afgelewer word op 'n tyd van jou keuse, of in die vierkant of ontbyt-sitkamer wat nuut oorgedoen is bedien word.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 57 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG069VxtIfbRAe5NsRk8kAyySfgxSM5SHOvZzvQ2YEQgRCDpkCC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za