Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado 65 Luxury Self-Catering | LekkeSlaap
+21

El Dorado 65 Luxury Self-Catering

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado Security Village, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

El Dorado 65 Luxury Self-Catering is in 'n veilige area in die wêreld se volstruishoofstad, Oudtshoorn, geleë.

Verblyf word in moderne, ruim huis gebied. Elke huis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, waaier, wasmasjien, kombuisie en TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke huis het ook 'n ruim privaat tuin met 'n braai-area.

Die huise word daagliks skoongemaak. Gaste kan ook die groot gemeenskaplike swembad gebruik.

Dié gebied is 'n gewilde bestemming en sluit besienswaardighede soos die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas, Kango-wildsplaas en Highgate-volstruisskouplaas in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir El Dorado 65 Luxury Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • El Dorado Security Village, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 65 Luxury Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado Security Village, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NTQ1ZDYzLTM1MjEtNDdhNS05ZGNiLTI1Y2Y5ZGYxMzQ2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 El Dorado Security Village Buitekant Street 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.583181075138 22.191873192787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za