Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado Executive Suites | LekkeSlaap
+11

El Dorado Executive Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

El Dorado Executive Suites bied moderne selfsorgverblyf in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die Wes-Kaap.

Die Executive-suites is luukse oopplan-eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamer-area het ’n koningingrootte-bed, plafonwaaier en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n klein lessenaar en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke suite het ’n goed toegeruste kombuisie en sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ’n privaat braai-area buite en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die suites word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om in die groot gemeenskaplike swembad af te koel.

By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die huis teen 'n spesifieke tyd wat gaste verkies afgelewer word, of in die nuut opgeknapte ontbyt-area bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqkqaZa4Q5ZzF7gxK9nYSd4Veh38VAPErz1cTdpRCHA7aqXb254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.583722 22.19325
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za