Beskrywing
Let asb. daarop dat dié eenheid geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 10, nié 4 volwassenes nie. Die eenheid het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n sitkamer met 'n slaapbank vir kinders, privaat patio en veilige parkeerplek. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Dit is 'n selfsorgeenheid vir 2 volwassenes. Ontbyt kan teen ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, privaat stoep en veilige parkeerplek. Dit word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Dit is 'n selfsorgeenheid vir 2 volwassenes. Ontbyt kan teen ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
301 Andrew Zondo, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang