LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Palma Gastehuis | LekkeSlaap
+30

El Palma Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir El Palma Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louisa R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ouers is so mooi verwelkom, hulle hondekind was net so welkom, dit was skoon en netheid en daar was baie bederfies vir hulle gegee.

Dankie aan El Palma dat julle so mooi na my ouers gekyk het en die verblyf gerieflik, skoon en pragtig was. Hulle het dit vreeslik geniet.

El Palma Gastehuis's terugvoer

Louisa,

Dit was 'n groot plesier om jou ouers te kon bederf, Julle is altyd welkom en dit was aangenaam on die hondekind te
kon ontmoet.

El Palma Gastehuis
Duane P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane P

Skoon, netjies en vriendelik. Kon nie vir beter vra nie.

Dit was baie lekker om daar te bly. Baie gemaklik en vriendelike mense. Daar word aandag aan klein details gegee, soos elke dag is daar klein sjokoladetjies, filterkoffie en vars melk. Dit word waardeer.

El Palma Gastehuis's terugvoer

Baie Dankie Duane ons hoop om julle binnekort weer te sien.

El Palma Gastehuis
Terry P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Terry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese kamers, vriendelike personeel.

Sien die sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and clean rooms and friendly staff.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

El Palma Gastehuis's terugvoer

Hi Terry, thanks for the review. We hope to see you soon again.

El Palma Gastehuis
Pieter-ben D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter-ben D
Gesin met klein kinders

Aangenaam en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Ek en my vrou in een kamer en kinders in ander kamer verbind aan ons met deurloop deur kombuis wat kamers verbind. Die plek is elke dag netjies skoongemaak. Klein detail soos elke dag se sjokoladetjies en filterkoffie en vars melk is waardeer. Ligging is goed vir tussen Durban en Suidkusstrande. Is nie op die see geleë. Was 'n baie lekker week gewees. Dankie.

El Palma Gastehuis's terugvoer

Goeiedag Pieter-ben,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was gaaf om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet.

El Palma Gastehuis
Seitshiro S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seitshiro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is like home away from home!

We were treated like kings and queens, I personally love the friendliness of the people. I would have loved to stay a bit longer. The room was WOW! Thank you for the lovely stay ... until next time, keep up the good work.

Buks K - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, but a little far from the main beach.

We had a great stay, pitty the main beach was a bit far but we were well looked after and enjoyed the breakfast.

Michelle W - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met vriende

Ek was baie baie baie gelukkig gewees...die mense, Petro was baie baie vriendelik gewees,

Ek sal enigetyd hierdie oulike, pragtige en baie vriendelik plekkie aanbeveel! Deesdae MOET mens orals Engels praat, selfs by my eie werk....maar Petro het ons laat voel soos ou vriende en familie...en het ons in ons eie taal gehelp! Sy was ALTYD daar en bereid om met alles te help! Dankie julle ons viertjies het heerlik gebly!

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo 301, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYjc1OTcwLTM0NjAtNGM5Ni1hZGMyLTY4ZGIxY2Q4ZWY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 301 Andrew Zondo Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.064577807869 30.878362542922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!