El Rancho Grande
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Nicolene R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marietjie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid en geniet die natuur vriendelike ontvangs.
Narisha S - Des 2023
Algehele gradering
Great if light's not switched off.
Obakeng M - Des 2023
Algehele gradering
The owner was not friendly and didn't want to listen to our plea.
Christelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker dankie.
Veronica V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap, maar die gasvryheid was uitstekend.
Nicolise S - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plek in die bosveld.
Amelia J - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelik ontvang.
Ferdie B - Jul 2023
Algehele gradering
Plaasomgewing.
Amerentia S - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie goed en vriendelik ontvang.
Annari D - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker vir self-catering.
Cornelia V - Mei 2023
Algehele gradering
Natuur, stilte en gasvryheid.
Mumsie K - Des 2022
Algehele gradering
The stay was marvelous, good customer service from the owner and staff.
El Rancho Grande se terugvoer
Mumsie, it was such a pleasure having you here.
Pierre C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gasvry.
El Rancho Grande se terugvoer
Pierre
Voorreg gewees om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Ansa
Lynn N - Jul 2022
Algehele gradering
Good way to break away.
El Rancho Grande se terugvoer
Lynn
It was such a pleasure having you.
Hope to see you soon.
Ansa
W A P S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker omgewing en rustig.
El Rancho Grande se terugvoer
Baie dankie en dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle en al julle vriende en familie spoedig.
Ansa en Personeel
Ngoako M - Des 2021
Algehele gradering
Great time.
Pezile M - Nov 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Victor V - Okt 2021
Algehele gradering
It was nice
El Rancho Grande se terugvoer
Good day Victor,
Thank you so much for this rating, it is much appreciated.
Glad you enjoyed it, but next time you must come for longer than one night. You are always welcome.
Kind regards,
Lettie
Louise A - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig . Geen probleme. Sal graag meer tyd daar wil spandeer volgende keer, was daar vir besigheid.
Stefan S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens.
El Rancho Grande se terugvoer
Baie Dankie Stefan, dit was lekker om julle almal hier te kon hê, & julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!
- Kapasiteit: 186 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom