Rayton Akkommodasie by El Shaddai Backpackers | LekkeSlaap
+16
+16

El Shaddai Backpackers

26 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R340 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champion-straat 3, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

El Shaddai Backpackers bied basiese oornag-akkommodasie in 'n rugsakreisigerstyl in die stil woonbuurt, Rayton. Ons is langsaan Heuwelsig, maar net 'n klipgooi van die winkelsentrums en groot hospitale in Bloemfontein af met maklike toegang tot die hoofpaaie en toeristebesienswaardighede.

Akkommodasie bestaan uit 3 hutte wat elk 2 slaapkamers en 'n kombuis en leefarea het. El Shaddai maak voorsiening vir gaste wat 'n streng begroting het. Ons bied nie luukse akkommodasie nie, so maak seker oor ons geriewe voordat jy jou bespreking bevestig aangesien ons jou nie met jou aankoms teleur wil stel nie.

Daar is 'n sonverhitte swembad wat gaste by El Shaddai kan gebruik. Ons is ook naby Mizhpa Lodge en Ilanga met verskeie geriewe vir verfbal, perdry, koffiewinkels en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 26 resensies vir El Shaddai Backpackers
Netheid
2.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Ray Champion-straat 3, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink El Shaddai Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champion-straat 3, Rayton, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMDA3MjlhLTBkMDctNGU5NC04NGExLWEwNTBiM2Q1MDc1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R340  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 4 3 Ray Champion Street Rayton 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.070208432905 26.196530610323
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za