Eland's Rest
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 530R1 898 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eland's Rest is 'n gerieflike selfsorghuis naby die strand in Arniston. Die rustige dorpie bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede en dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en daar is ook 'n buitestort. Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoeltjies geniet. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel en dit lei na die omheinde tuin.
Daar is parkeerplek in die motorhuis en die huis het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 162
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dunkirk-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap