Elandskloof Forel Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elandskloof Forel Plaas bied selfsorgverblyf op 'n rustige forelplaas buite die klein dorpie Dullstroom in Mpumalanga. Die plaas bied 11 damme waar gaste forel kan vang. Slegs kunsvlieghengel word toegelaat.

Die akkommodasie beskik oor die plaashuis, 7 rondawels, 6 grasdakkothuise, 2 woonstelle en 'n houtkothuis. Elke eenheid is goed ingerig en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis, kaggel en braai-area. (Die rondawels het egter nie hul eie badkamers nie.)

'n Binnenshuise warmswembad en Jacuzzi is beskikbaar.

Gaste kan op die plaas kunsvlieghengel (slegs forel), perdry, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elandskloof Forel Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R390 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za