Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandskloof Forel Plaas

Rondawel SB
Vanaf R590
R590 R502
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede is elkeen met 'n dubbelbed en 'n enkelbed of 3 enkelbeddens ingerig. Die eenhede maak gebruik van gemeenskaplike badkamers. Het nie eie badkamers nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel DB
Vanaf R720
R720 R612
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede is elkeen het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eenhede maak gebruik van gemeenskaplike badkamers en het nie hulle eie badkamers nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nr. 16 Kothuis
Vanaf R1 080
R1 080 R918
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n kaggel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstelle
Vanaf R1 560
R1 560 R1 326
per eenheid
Beskrywing

Die eenhede is naby die dam geleë en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Goed toegeruste kombuis en braai-area is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdakwoonstel
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per eenheid
Beskrywing

Die eenhede beskik elkeen oor 2 slaapkamers - 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en stapelbeddens in die sitkamer. Die eenhede het elkeen 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis
Vanaf R2 340
R2 340 R1 989
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Die kombuis is met 'n yskas, ketel, broodrooster, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf R2 580
R2 580 R2 193
per eenheid
  • Plek vir 11 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 5 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, ketel, broodrooster, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Trout Lane Kothuis
Vanaf R2 640
R2 640 R2 244
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Trout Lane bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste en is sowat 500 m van die hoof-oord af. Dus is daar beperkte elektrisiteit en van die apparate werk met gas. Daar is 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en sitkamer met 'n kaggel, stoep en braaiplek. Die stoep bied 'n uitsig oor die dam. Geen honde word in hierdie eenhede toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Matuka Huis
Vanaf R2 820
R2 820 R2 397
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Matuka Huis het slaapplek vir 10 gaste. Dit is 'n privaat huis 500 m vanaf die oord en het elektrisiteit, alhoewel dit 'n gasstoof, -oond en 'n koolstoof het. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, daar is 3 enkelbeddens in die derde kamer en 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kaggel in die sitarea, 'n kombuis met 'n koolstoof, 'n braai-area en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbedjie Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbedjie
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Fisher Huis
Vanaf R3 300
R3 300 R2 805
per eenheid
  • Plek vir 11 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat huis is 1,5 km vanaf die hoofoord met elektrisiteit geleë. Slegs geskik vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte. Die huis het 4 slaapkamers (1 dubbelbed, 8 enkelbeddens), 2 badkamers, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n eetkamer, 'n stoep en 'n braai-area. Daar is 'n rondawel buite met 'n dubbelbed en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Kunsvlieghengel - slegs forelvang word toegelaat teen 'n ekstra koste per persoon per dag vir 'n sak van 2.
Ons voorsien geen handdoeke of vadoeke nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Diere word net in sekere eenhede toegelaat, maak asb. seker voor jy jou diere saambring.
Die restaurant is nie altyd beskikbaar nie, weens funksies wat daar gehou word. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 137 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandskloof, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN8kv0qrWkjZv4SeGylJsTBFUmAlamnLJ2bL7myvkIWBzM37Q7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R502 per nag (plek vir 3) 80 5 1 5 Plaas Elandskloof Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.522907560308 30.124988834965