Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandspoort Game Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandspoort Game Farm, Bavianskloof, 6467, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Elandspoort Game Farm bied 'n eg Suid-Afrikaanse ervaring wat 'n onvergeetlike wegbreek op hierdie wildsplaas verseker. Hierdie verblyf is tussen 2 bergreekse en is op die rand van die Baviaanskloof geleë. Hier is 'n rits onvergeetlike aktiwiteite wat gaste kan geniet en gaste kan ook die pragtige natuur inneem.

Daar is slaapplek vir 10 gaste en gaste kan tussen die Riverhouse of luukse en suite-tente kies. Elandspoort Game Farm verseker 'n werklik eksklusiewe en privaat ervaring, aangesien gaste die hele wildplaas tot hul beskikking het. Die Riverhouse het 3 slaapkamers. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die luukse en suite-tente het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kroegarea en 'n knus kaggel. Die eenhede maak va sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie unieke geleentheid stel besoekers in staat om hulself te verdiep in die natuurlike skoonheid van die omgewing en verskeie wildspesies waar te neem, insluitend elande, gemsbokke, kameelperde, koedoes, blesbokke, sebras, springbokke, volstruise en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Elandspoort Game Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 36

Jaar gelys 4

Ligging

  • Elandspoort Game Farm, Bavianskloof, 6467, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandspoort Game Farm, Bavianskloof, 6467, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0613fc17c2d35a6646ec9cdcbfab68420a01c3d004d7f678ae5051fa42267dcf808177f67541de014aec83599ff23123673c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 10 mense Elandspoort Game Farm Bavianskloof 6467 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.475464 23.430812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem