Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrug Verblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elandsrug Verblyf is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Bland’s Drift buite Mosselbaai. Hierdie kothuis is die ideale keuse vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n berg-uitsig. Die kothuis word deur berge omring en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die verblyf is ongeveer 44 km vanaf Mosselbaai en 37 km vanaf Albertinia.

Slaapplek

’n Bespreking by Elandsrug Verblyf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Elandsrug Verblyf
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Ligging

  • N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsrug Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7249b3ba2584121e8a78890d8ca7aee4166283a7362bd4c964cb081c9abe08a227bf558235a05f43828fa9f361d915f5e163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 N2 Elandsrug Farm Portion 7 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139438438679 21.736077062735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem