Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado 60

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eldorado 60 bied 'n knus selfsorgverblyfhuis aan tot 6 gaste in Oudtshoorn.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die twee kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort, bad en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof en oond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep.

'n Toesluitmotorhuis is vir parkeerplek beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik.

Oudtshoorn bied 'n verskeidenheid besienswaardighede woos die wêreldbekende Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en Kango-volstruisplaas. Stap-, wandel-, bergfietsry- en 4x4-roetes kan in die omgewing ontdek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Eldorado 60 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Eldorado 60
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado 60 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3173c12885cdf001345605c9fa3d115b876b6e2e98e52cdbd664ff5e2540758ee613afef25a67ddb1b3dc27224aad3fe3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Park Road Eldorado 60 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58365278444 22.193314875085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem