Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

Selfsorg
Eldorado-ateljees met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 270
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, stel ons asseblief vroegtydig in kennis rakende watter opsie jy verkies. Elke eenheid het ook 'n slaapbank in die leefarea wat so groot is soos 2 enkelbeddens en ideaal is vir kinders. Die eenheid het ook lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis en 'n badkamer met 'n stort. 'n Privaat tuin met braaigeriewe en onderdakparkeerplek voor die eenheid is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal R75.
Self-inklokstelsel.
Details sal gestuur word sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eldorado - tweeslaapkamereenheid
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is volledig toegerus en daar is lugversorging in albei kamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat so groot is soos 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die eenheid het ook 'n privaat tuin, braaigeriewe en onderdakparkeerplek voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal R75.
Self-inklokstelsel.
Details sal gestuur word sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 Cnr Buitekant Str & Van der Riet Str Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem