Eleazer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.
Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap